~Deon Vermaak
“Barbara het my pad gekruis in n tyd toe ek nie geweet het waarheen ek oppad was nie. Ek het baie seer saam my gedra en dit het my beluitneming beinvloed. Barbara het my die krag gegee om weer in myself te glo! Ons is vandag ook goeie vriende en ek sal haar vir ewig dankbaar wees”